Is jy te besig om gelukkig te wees?
- Werk
- Pieter van Jaarsveld
Voel jy jy kan net nie meer byhou nie, omdat jy te besig is? Ongelukkig? Dit is belangrik dat ons positief moet wees ten spyte van ons besige lewe.
ân Positiewe instelling en gedagtes bring ân gelukkige lewe
Besef jy dat ons gedagtes (brein) en ons liggaam onlosmaaklik aanmekaar verbonde is? Elke gedagte het ân fisieke invloed op jou liggaam.
Wanneer jy negatief voel (dinge is te veel), gee dit aanleiding tot negatiewe emosies en skei jy die streshormoon, kortisol, af. Dit laat jou nie net moeg voel nie, dit verswak jou konsentrasie, jy vergeet, gee aanleiding tot angs en depressie, verswak jou oordeel en kan selfs die geheuesentrum van jou brein vernietig.
Meer nog, vyf minute van negatiwiteit het ân ses-uurlange negatiewe invloed op jou immuunsisteem en jy word gouer siek. Asof dit nie genoeg is nie, beĂŻnvloed jy ander mense, binne ân radius van drie meter van jou af, negatief binne 2â16 minute! Sjoe!
Is daar ân oplossing? ân Positiewe instelling en gedagtes bring geluk weer terug in jou lewe ten spyte van omstandighede! (Romeine 12:2). Ons weet nou ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
MĂ©Ă©r artikels
Een van ons grootste struikelblokke in die lewe is konfrontasie, en dit bloot omdat ons âdie vrede wil bewaarâ. Ons loop op eiers oor kwessies ...
Ek het deur die jare ân paar kosbare lesse geleer wat my help om, ten spyte van ân besige lewe, ân kwaliteit lewe te lei. ...