Ja, jy kan... In voeling kom met jou intuïsie

Ja, jy kan…In voeling kom met jou intuïsie

Daar is ’n stemmestryd binne–in elkeen van ons. Ongelukkig is ons intuïsie baiekeer onherkenbaar, sê die transformasielewensafrigter CELESTE DU TOIT.

Daar is ’n ou Cherokee-volkslegende van twee wolwe wat in ’n struweling betrokke is. Een wolf is gevul met empatie, vrede, liefde en vertroue. Die ander is vol wantroue, kwaad, bitterheid en negatiwiteit.

Dis ’n metafoor vir die innerlike stryd wat ons voer. Die vraag is: Watter wolf kry die oorhand?

Baie mense erken hulle is uit voeling met hulle intuïsie, of bang om dit te vertrou.

Deel die artikel

Méér artikels

Jy kan miskien nie altyd jou omstandighede beheer nie. Jy kan wel kies hoe jy gaan optree om dinge in jou guns te laat werk ...

Om meer kreatief te kan wees, moet jy jou gedagtes ontvanklik hou vir nuwe en onbekende dinge, sê die kreatiwiteitskenner KOBUS NEETHLING. Dit verg durf ...

Scroll to Top