Ja, jy kan… ’n Betekenisvolle lewe hê
- Ja, jy kan!
- Mareli Scott
Om ’n betekenisvolle lewe te hê, begin met ’n doelbewuste keuse. Hierdie wilsbesluit moet dan oorgaan in aksie om daardie visie te verwesenlik, sê internasionale spreker, skrywer en entrepreneur, MARELI SCOTT.
Vrye wil gee ons die vermoë om die wêreld om ons te verander. Hierin lê mag opgesluit, iets wat ons nie ligtelik kan opneem nie: Die mag om vir onsself te kan dink, self te kies, en dinge te skep. Die mag om nie slawe van ons omgewing te wees nie.
Skep en leef jou visie van ’n vervulde lewe
Droom jy van ’n vervulde lewe of het jy ’n helder visie? Drome word nie waar nie, maar ’n visie wel. ’n Visie is ’n droom wat begin met ’n wilsbesluit en dan oorgaan in aksie om dit te verwesenlik. Net so kan jy jou visie van ’n vervulde lewe skep en uitleef.
Waar jy jou ook al vandag op jou lewenspad bevind, is die somtotaal van al die besluite wat jy deur die loop van jou lewe tot op hede geneem het.
Maar voordat jy die spyt laat inkruip, ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Om meer kreatief te kan wees, moet jy jou gedagtes ontvanklik hou vir nuwe en onbekende dinge, sê die kreatiwiteitskenner KOBUS NEETHLING. Dit verg durf ...
Mense word aan soortgelyke stressors blootgestel, maar nie almal ervaar stres nie. Dit gaan oor hoe jy dit prosesseer, sê HENRY EAGLETON. Stres kom van ...