Verbeelding – die woord klink opwindend en kreatief. Dit neem ’n mens terug na daardie sorgvrye kinderdae toe jy die prinses was en ’n weelderige paleis gebly het.Al stimuleer tegnologie soos iPads, slimfone en rekenaars kinders op nuwe maniere, ontneem dit hulle tog die vryheid om in hulle eie verbeeldingswêreld te leef en te speel....
Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Teken in
Already a member? Log in here