Vra ‘n mentor! - BENESCKE JANSE VAN RENSBURG

Kyk vandag se teëspoed vierkantig in die oë  

BENESCKE JANSE VAN RENSVBURG het tydens die vroueoggend Regte Vroue. Regte Geloof. vroue gemotiveer om teëspoed vierkantig in die oë te kyk. 

Maak blydskap in die Here jou beskutting teen uitdagings 

Hoe kan ek God se stem in die storm hoor? Dit is seker die grootste uitdaging as jy vandag in ’n situasie is waar dit regtig moeilik gaan. ’n Situasie waarin jy geweldige teëspoed ervaar en nie seker is van die pad vorentoe nie.

Dit is geweldig moeilik om jou eie gedagtes stil te maak. As jy byvoorbeeld in ’n situasie is waar daar nie genoeg geld in die bank is nie, wat is die eerste ding waaraan jy dink as jy wakker word? Geld.

As jy moet ontbyt eet herinner jy jouself daaraan om nie te veel pap in te gooi nie. Middagete oortuig jy jouself dat jy oukei sal wees met ’n appel. Wanneer jy gaan slaap, dink jy ook aan geld, nè? Dit neem jou hele gedagtewêreld oor.

Daar is ’n Skrifgedeelte wat ek graag met jou wil deel wat vir my waardevol is. Dit sê die ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

KARIEN BASSON het tydens die vroueoggend “Regte Vroue. Regte Geloof.” vroue aangemoedig om rustig te raak wanneer dit voel of hulle lewe uitmekaar val. Beskou ...

Voelgoed Media en Vroue wat Glo hou wéér retreat! Jy en jou geloofsvriendinne word uitgenooi om saam met topklas sprekers soos Liesel Krause-Wiid, Susan Coetzer, ...

Scroll to Top