Gratis lewensafrigting een keer ’n maand

#MentorMaandag se gratis lewensafrigting sal jou help om jou probleme te oorkom en doelwitte te bereik. Dié lewensafrigtingsessies een keer per maand – op ’n Maandag om 20:00 regstreeks op Facebook Live en YouTube aangebied.

MentorMaandag - Leefstyl image

Opkomende sessies

Teken dié datums op jou kalender aan

Nuutste sessies

Sessies om nóú te kyk

As jy die vorige lewensafrigtingsessie misgeloop het, kan jy die video-opname híér kyk!

Catherine-van-Heerden,-sielkundige-en-lewensafrigter_result

Ons almal ervaar STRES, maar moet dit jou lewe oorneem?

Dr. Marcel Hattingh

Leef ligter – Neem beheer oor jou gedagtes

Marciel-Hopkins

Jou Jaar – Skep ʼn Lewe wat Jy Liefhet

Tilesia Colyn

Oorleef jy of floreer jy?

Minette Visser

Vasgevang in ooreet en obsessiewe gedagtes oor kos?

Louwerens Swanepoel

Jou ingesteldheid kan jou maak of breek

Kategorieë

Lewensafrigting volgens jóú behoefte

Wat ookal jou omstandighede, probleme om te oorkom, of doelwitte om te bereik, ons lewensafrigtingsessies is hier om te help!

Jy kan jou doelwitte in die lewe bereik as jy die regte metodes volg, was leierskapafrigter DR. GUSTAV GOUS se raad tydens ...

CARIKE KEUZENKAMP is ’n legende in die Afrikaanse musiekbedryf. Sy gesels oor haar lewe in die openbare oog, ’n suksesvolle huwelik en ...

Om te wag vir die omstandighede om reg te wees, kan dalk net veroorsaak dat jy nooit eers die geleentheid kry nie, ...

Deernis beteken om daar te wees vir iemand anders. Om haar by te staan en te laat weet sy is nie alleen ...

Gee God beheer en kyk hoe jou lewe verander! Kenner LYNETTE BEER wil jou aanmoedig om te ontdek hoe vertroue op Hom ...

LAURIKA BEKKER deel die hartroerende verhaal van haar dogter se ongeluksreis, van verwoestende beserings tot ’n pragtige herstel, en ’n besluit tussen ...

Omhels stiltetyd! Leer hoe dit jou help om kalmte te vind, selfbewustheid ’n hupstoot te gee en jou te laat fokus op ...

Hierdie inspirerende liefdesroman is ’n hartroerende storie oor geloof, hoop & tweede kanse. Die verhaal handel oor verslawing, ontvlugting en versoening, en ...

Lyk jou man ’n bietjie “af” die laaste tyd? Kyk hoeveel jou woorde van waardering doen om die beste in hom na ...

Klein jakkalsies begin meteens oral kop uitsteek. Selfs die manier waarop hy sy koffie in die oggend afsluk, kan jou grensloos irriteer. ...

Baie mans skram weg daarvan om hulleself geestelik en emosioneel voor hulle vrou te ontbloot. Hulle sukkel byvoorbeeld om voor hulle vrou ...

Al ooit gewonder waarom julle meer soos opponente in ’n bokskryt as vennote in ’n huwelik voel? Die oplossing is – verstaan ...

Dit bly ’n raaisel hoekom kinders wat in dieselfde huis grootword, dikwels so baie verskil. Het dit dalk iets met die geboorteorde ...

ELSJE SLABBERT, bekende aktrise en te sien as Lisa in Suidooster, gesels oor hoe moederskap haar lewe op groot en aangename maniere ...

Diepgaande geselsies is leer- en groeitye vir almal in die huis. Hierdeur word ouers dinge wys oor wat in hulle kroos se ...

Spelterapeut en ouerskapkenner SERAHNI SYMINGTON leer jou hoe jy in die hitte van die oomblik kan reageer om beter verhoudings te verseker ...

Lizette van der Westhuizen (44), bestuurder, het 9 kg met die Nuwe jy-program deur middel van Slender Wonder verloor … Een Saterdagmiddag ...

10 min. + gaarmaak 40-45 min. 6-7 mense Oondgeroosterde mielies maklik gemaak! Probeer hierdie heerlike resep wat die soet geur van vars ...

Is koffie goed of sleg vir jou? Daar is soveel teenstrydige inligting oor koffie en jou gesondheid. Vind uit hoe jy jou ...

Het jy ’n jeukerige of rooi uitslag na die gebruik van skoonheidsprodukte? Dit kan ’n teken wees dat jy sensitief of selfs ...

Verander jou perspektief met afstand. ETIENNE PIEK leer jou hoe ’n tree terug kan lei tot persoonlike groei, vars idees en ’n ...

Hoe gaan ek vandag effektief wees? Bestuur jou tyd, projekte en doelstellings om jou te help om die beste gebruik te maak ...

“Geld is ʼn spel, al dink jy dat jy nie daaraan deelneem nie, jy doen,” het finansiële adviseurs PJ en GEO BOTHA ...

Die beste tyd om vir aftrede te begin spaar is in jou vroeë twintigs, maar sê nou ek het dit nie gedoen ...

Artikels

Vra ’n mentor!

Staan jy elke oggend op en dink daar moet iets beter wees? Ons mentors is hier om te help. Jy kan hulle vertrou om saam met jou die pad te stap!

Wouter Snyman

“Geld maak geld. Baie min mense verstaan dit totdat hulle dit in die praktyk sien gebeur,” sê sakeman en finansiële kenner WOUTER SNYMAN. Skep welvaart deur goeie beplanning toe te…

Hykie-Berg

“Selfdissipline is die brug tussen jou visie en die uiteindelike resultaat van jou visie,” sê akteur en mediapersoonlikheid HYKIE BERG. Bly gedissiplineerd en geduldig as dit kom by groei Om…

Borg

MentorMaandag word geborg deur Clover Mama Afrika

Clover Mama Afrika is ‘n gemeenskapsprojek met Prof. Elain Vlok as hoof.
Kliek op clovermamaafrika.com.

Teken in op MentorMaandag se nuusbrief

Kry maandeliks ons #MentorMaandag-nuusbrief, met inligting oor opkomende sessies se mentors, temas en datums.

Scroll to Top