MentorMaandag – Geloof
#MentorMaandag – Geloof sal jou help om werklik te groei in jou verhouding met God. Ons geloof mentors is hier om saam jou die pad te stap.
#MentorMaandag se gratis lewensafrigting sal jou help om jou probleme te oorkom en doelwitte te bereik. Dié lewensafrigtingsessies word een keer per maand op ’n Maandag om 20:00 regstreeks op Facebook Live, Instagram Live en YouTube aangebied.
Liesel Krause-Wiid
Voel jy hopeloos? LIESEL KRAUSE-WIID gee raad oor hoe hoop jou kan help om sterk en positief te bly, selfs deur ...
Karien Basson
Leef met dapperheid en deursettingsvermoë! Die lewe is nie altyd maklik nie, maar met ywer en God aan jou sy kan ...
Liesel Krause-Wiid
As bekommernis aan jou knaag of as jou hart swaar voel, moenie begin kla of jou eie planne beraam nie. Begin ...
Karien Basson
Dis belangrik om te onthou dat jy in die wêreld is om diep spore te trap. Dit maak nie saak wat ...
Liesel Krause-Wiid
Om te verander, moet jy besef daar is dinge wat jy anders sal moet begin doen. Die enigste manier om te ...
Karien Basson
Soos jou verhouding met die Here groei en volwasse raak, sal jy minder reëls en regulasies nodig hê om op die ...
Aletté Winckler
Of jy getroud, enkellopend, ’n tuisbly-ma of beroepsvrou is, jy sal geïnspireer word deur die tydlose wysheid van die Spreukevrou Die ...
Liesel Krause-Wiid
Ons voel maklik ons is nie goed genoeg nie en dat ons meer kan doen. Tog het ons nie ’n selfdoengodsdiens ...