Serahni Symington

Leer om mekaar se persoonlikhede te verstaan

Ons het almal verskillende persoonlikhede. Wanneer ons mekaar se persoonlikheid soms nie so lekker verstaan nie, kom daar konflik in die huis tussen mamma en pappa, of tussen kinders en ouers

Verskillende persoonlikhede en temperamente onder een dak, gaan waarskynlik soms tot konflik lei.

Daar word gesê dat persoonlikheidjies tussen die ouderdom van twee of drie jaar begin kop uitsteek. As ’n mens kyk na persoonlikhede, word daar gepraat van vyf groot persoonlikheidstipes: Openheid, pligsgetrouheid, emosie, ooreenstemming en neurotisme.

Dit is basies hoe jy met die wêreld omgaan. Hoe ...

Ons het almal verskillende persoonlikhede. Wanneer ons mekaar se persoonlikheid soms nie so lekker verstaan nie, kom daar konflik in die huis tussen mamma en pappa, of tussen kinders en ouersVerskillende persoonlikhede en temperamente onder een dak, gaan waarskynlik soms tot konflik lei.Daar word gesê dat persoonlikheidjies tussen die ouderdom van twee of drie jaar...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Help jou kind om selfvertroue te bou wat nie aan prestasie gekoppel is nie. Wys jou kind hoe om eiewaarde te vind in wie hulle ...

Diepgaande geselsies is leer- en groeitye vir almal in die huis. Hierdeur word ouers dinge wys oor wat in hulle kroos se koppe en harte ...

Scroll to Top