Leer om… ‘n swak selfbeeld af te skud (jy is goed genoeg!)

Leer om… ’n swak selfbeeld af te skud (jy is goed genoeg!) 

Dink jy jy is nie genoeg vir jou huweliksmaat, kinders, kerk of vriende nie – nie genoeg vir God nie? “Wat sê God oor jou? Dit is waarna ons moet kyk en waarop ons moet fokus,” sê die predikant en skrywer LIESEL KRAUSE–WIID.

Interessant genoeg hou ’n gebrek aan selfvertroue nie verband met ’n gebrek aan talente en vaardighede nie. Die gevoel van sekerheid dat jy kan bereik waarop jy jou gedagtes gestel het, begin by hoe jy glo.

Hoe jy oor jouself dink moet Bybels wees

Deel die artikel

Méér artikels

Wanneer ek vroegoggend wakker word; wanneer die dag uitputtend raak en my moed min; of ek sommer net voel om my hande in die lug ...

Om te voel dat jou gebede met stilte en afsydigheid beantwoord word, maak jou eensaamheid ondraaglik. Tog, wanneer God stil is, is daar lesse en ...

Scroll to Top