Wouter Snyman [Oudio+Video]

Leer om nee te sê vir oorspandeer

’n Kredietkaart is baie gerieflik: Jy gebruik hom nou en betaal die rekening later. Maar as jy net links en regs koop, gaan jy uiteindelik hope skuld oorhou.

Met jou debietkaart kan jy enigiets koop – jy kan selfs aanlyn inkopies doen.

Dié kaart is regstreeks aan jou bankrekening (tjek of spaar) gekoppel, wat beteken jy moet geld in die bank hê voordat jy die kaart kan gebruik om te koop. Die meeste instansies wat kredietkaarte aanvaar, aanvaar ook debietkaarte.

Die voordeel van ’n debietkaart is juis dat jy ...

’n Kredietkaart is baie gerieflik: Jy gebruik hom nou en betaal die rekening later. Maar as jy net links en regs koop, gaan jy uiteindelik hope skuld oorhou.Met jou debietkaart kan jy enigiets koop – jy kan selfs aanlyn inkopies doen.Dié kaart is regstreeks aan jou bankrekening (tjek of spaar) gekoppel, wat beteken jy moet...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Breek los van slegte geldgewoontes! Ontdek hoe eenvoudige veranderinge jou finansies kan versterk en jou op koers kan sit na finansiële sukses. Begin vandag! Ontdek ...

Die beste tyd om vir aftrede te begin spaar is in jou vroeë twintigs, maar sê nou ek het dit nie gedoen nie, is alles ...

Scroll to Top