Maak elke seisoen die mooiste een
- #StilwordSondag
- Chanél Wink
Elke ding het sy vaste tyd, elke ding in hierdie wêreld het sy tyd: daar is ’n tyd om gebore te word ...
(Prediker 3:1)
Lente, somer, herfs en winter ... vier seisoene van die jaar, vier seisoene van menswees. Net soos in die natuur, wissel die seisoene in ons lewe. Al is elkeen so anders, werk hulle saam om lewe en groei voort te bring. Want net soos seisoene, is daar in ons lewe ’n tyd van kom, en ’n tyd van gaan.
Almal weet dat die bloeisels nie altyd kan bly blom nie. Deur vas te hou aan dit wat was, verhinder jy jou om in oorgawe te leef met dit wat is. So keer jy jou om te ontvang dit wat nog kom. Jy kan hoeveel water gee in die verkeerde seisoen ... eers wanneer die tyd reg is, sal die saadjie groei tot die bestemde plant.
Net so het God ’n plan en ’n doel vir elkeen van ons. Al is dit soms hoe moeilik om alles wat in ons lewe gebeur te verstaan, weet ons dat sy liefde vir die mens ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Die Here het vir Samuel gesê: “Hoe lank gaan jy nog oor Saul treur nadat Ek hom as koning oor Israel verwerp het?” (1 Samuel ...
“Alles wat julle wil hê dat die mense aan julle moet doen, moet julle ook aan hulle doen. Dit is tog waarop dit neerkom in ...