Maak vrede met wie jy is

Sy skitter in die kollig, maar SASHA–LEE DAVIDS is in haar wese eintlik skaam en teruggetrokke. Sy moes leer om vrede te maak met wie sy is en hoe sy lyk.

Vind ’n manier om tevrede te wees met jouself 

Siesa, Sasha!” Dit was die woorde wat my oog gevang het op die plakkaat teen die lamppaal. Ek kon my oë nie glo nie … Die foto op die voorblad is die vorige dag geneem by ’n show waar ek opgetree het.

Die koerantberig het sowaar geïnsinueer ...

Sy skitter in die kollig, maar SASHA–LEE DAVIDS is in haar wese eintlik skaam en teruggetrokke. Sy moes leer om vrede te maak met wie sy is en hoe sy lyk.Vind ’n manier om tevrede te wees met jouself Siesa, Sasha!” Dit was die woorde wat my oog gevang het op die plakkaat teen die lamppaal....

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

LIESEL KRAUSE-WIID is ’n passievolle NG Kerk-predikant, bekende spreker en skrywer. Haar lewensreis weerspieël die krag van liefde, omgee, vrygewigheid en geloof. Jy en jou ...

JO BLACK het sy loopbaan van konstruksie na musiek verander, met treffers soos “Voel Jy Die Genade”. Hy deel sy hart en emosies deur elke ...

Scroll to Top