Serahni Symington

’n Goeie verhouding maak dissipline makliker 

Daar word so baie oor dissipline gepraat dat ons dikwels heel verward staan oor wat reg en verkeerd is.

Begin by drie eenvoudige konsepte: verhouding, reguleer en dan redeneer, en bly konsekwent.

Dissipline begin by ’n verhouding. Wanneer ons in ’n verhouding met ons kind staan, belangstel in wat hulle doen en wie hulle is, is dit asof hulle dissipline makliker ervaar. Miskien nog nie twee- en driejariges nie, maar ons bou daarnatoe om te sê: “I get you. I’ve got you. Ons is saam in die ding.”

Reguleer ...

Daar word so baie oor dissipline gepraat dat ons dikwels heel verward staan oor wat reg en verkeerd is.Begin by drie eenvoudige konsepte: verhouding, reguleer en dan redeneer, en bly konsekwent.Dissipline begin by ’n verhouding. Wanneer ons in ’n verhouding met ons kind staan, belangstel in wat hulle doen en wie hulle is, is dit...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Help jou kind om selfvertroue te bou wat nie aan prestasie gekoppel is nie. Wys jou kind hoe om eiewaarde te vind in wie hulle ...

Diepgaande geselsies is leer- en groeitye vir almal in die huis. Hierdeur word ouers dinge wys oor wat in hulle kroos se koppe en harte ...

Scroll to Top