Nie-chirurgiese behandelings vir 'n gesonde vel

Nie-chirurgiese behandelings vir ’n gesonde vel

Danksy die mediese wetenskap is daar deesdae ’n wye verskeidenheid nie-chirurgiese behandelings om ’n gesonde, jeugdige gelaat te verkry.

Mikronaaldterapie (micro-needling) gebruik naaldjies – van 0,5 mm tot 1 mm lank – om klein gaatjies in die veloppervlak te maak en ’n gekontroleerde wond te vorm. Dit stimuleer die vorming van kollageen en bevorder produkpenetrasie.

Die metode kan plooitjies versag en vergrote porieë laat krimp, pigmentasievlekke herstel, ’n dowwe gelaatskleur verbeter en littekens, rekmerke en selfs selluliet verminder.

Die prosedure word met ’n velroller of naaldpen gedoen. Albei bevat ...

Danksy die mediese wetenskap is daar deesdae ’n wye verskeidenheid nie-chirurgiese behandelings om ’n gesonde, jeugdige gelaat te verkry.Mikronaaldterapie (micro-needling) gebruik naaldjies – van 0,5 mm tot 1 mm lank – om klein gaatjies in die veloppervlak te maak en ’n gekontroleerde wond te vorm. Dit stimuleer die vorming van kollageen en bevorder produkpenetrasie.Die metode...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Daar is soveel salon- en verjongingskure op die mark. Sommige skoonheidsbehandelings kos ’n fortuin en party belowe drastiese resultate. Wat is jou moeite en geld ...

Willa Krause Velsorg se Earth-reeks bevat doeltreffende, natuurlike roumateriale uit Afrika, soos baobab- en maroela-saadolie, rooibos en Kalahari-bitterwaatlemoen. Hierdie omgewingsvriendelike reeks bevorder kollageenproduksie, verminder fyn ...

Scroll to Top