Bianca van Rensburg

Oefen gaan oor meer as gewigsverlies – ontdek die voordele

Oefening is nie net daar om kilo’s te verloor nie. Dit verbeter jou gesondheid, verhoog jou energievlakke en versterk jou selfvertroue. Begin beweeg vir die regte redes – vir jouself.

Oefen jy net wanneer jy gewig wil verloor? Wanneer jou boude ’n bietjie kleiner moet wees vir daardie nuwe denim? Oefening hou egter soveel meer voordele in as om net vinnig ekstra gewig af te skud.

Oefening kan gesondheidsprobleme soos hoë bloeddruk en hoë cholesterol voorkom. Dit is siektes wat jy nie wil hê nie, want jy moet allerlei veranderinge aan jou ...

Oefening is nie net daar om kilo’s te verloor nie. Dit verbeter jou gesondheid, verhoog jou energievlakke en versterk jou selfvertroue. Begin beweeg vir die regte redes – vir jouself.Oefen jy net wanneer jy gewig wil verloor? Wanneer jou boude ’n bietjie kleiner moet wees vir daardie nuwe denim? Oefening hou egter soveel meer voordele...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Is koffie goed of sleg vir jou? Daar is soveel teenstrydige inligting oor koffie en jou gesondheid. Vind uit hoe jy jou boeretroos skuldvry kan ...

Om te peusel of nie te peusel nie … Peuselhappies hou verskeie voordele en nadele in. Die belangrikste is egter om vas te stel wat ...

Scroll to Top