[OUDIO] Het jy en jou man mekaar ontgroei?
Ek weet ek het op ons troudag ’n belofte aan my man afgelê. Deesdae sien ek egter net nie meer kans nie. Ons het niks meer gemeen nie. Om te skei lyk na die enigste oplossing.
Ons lewe in ’n KITS-wêreld! Alles kan omgeruil, terug gegee of opgegradeer word. Die een week verklaar paartjies hulle onsterflike liefde aan mekaar en die volgende week skei hulle! Koop iets vandag en gee dit môre terug as dit nie is wat jy wou gehad het nie. Ons leef in ’n kits-era waar ons vleeslike drange en begeertes dadelik bevredig moet word. Almal het immers die reg om gelukkig te wees, of hoe?
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
Méér oudio's
Sal jou kind eerder honger gaan slaap as om kos te eet waarvan hy nie hou nie? Gelukkig is daar hoop vir sulke eiesinnigheid.
...As mamma en vrou hou ons die atmosfeer in die huis in ons hande en ons stemtoon vas. ’n Kalm ouer, het ’n groot uitwerking ...
Een trauma wat niemand gespaar word nie is om geliefdes aan die dood af te staan. Soms kom mense nooit oor die verskriklike hartseer wat ...