[OUDIO] Moenie hare in die hande sit nie
’n Vrou se hare is soos haar kroon – iets waarmee sy wil spog. Dit is daarom belangrik dat ons hierdie kroon blink en sterk hou om nie letterlik met die hare in die hande sit nie.
Die meeste van ons smag na ’n gesonde bos hare wat blink en sterk is. Dit blyk egter ’n onbegonne taak te wees. Die goeie nuus is dat daar kosse is wat haargroei kan stimuleer, haarfollikels versterk en sommer die algehele gehalte en gesondheid van jou hare kan verbeter.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
Méér oudio's
Die realiteit is dat jou geldsake steeds hanteer moet word ná jou dood. Sonder ’n geldige testament verloor jy die reg en beheer daaroor.
...Ingrid Bell
Die Bybel is nie “outyds” nie. Pas die raad daarin altyd eerste toe bo dit wat elke dag op die internet voorgestel word. Daar is ...
[Episode 9 – Oudio-reeks: Getroudwees, liefde en seks] Alle paartjies gaan deur moeilike tye. Maar moenie vasgevang word in jou eie emosies nie. Vra vir ...