Oudio
Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.
Oudio
Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.
Nuutste oudio
Die hedendaagse leefstyl is nie sonde nie. Maar dit is belangrik om verantwoording te doen: Maak jy werklik tyd vir God? Waaraan dink jy? Waaroor ...
Méér oudio's
Elke kind verskil en het ’n ander benadering nodig. Leer om verhoudings te kies. Luister na jou hart, jou instinkte en jou kind.
...Alida Norden, kreatiewe bediening: Lewende Woord
- Alida Norden, kreatiewe bediening: Lewende Woord
Ons geestelike wandel is nie ’n ontvlugting uit die lewe nie, maar ’n bewys van God se alomteenwoordigheid. Begeer opnuut om Sy stem te hoor en om Hom in alles raak te sien!
...Elanie Jansen van Veuren, liedjieskrywer en bestuurder van Onbeskaamd
- Elanie Jansen van Veuren, liedjieskrywer en bestuurder van Onbeskaamd
Dikwels reageer ons impulsief in ons besige woeste lewe, en is gou spyt. Met wysheid gaan jy baie verder kom, met baie meer gemoedsrus. My geheue is nie meer wat dit moet wees nie. Ek ...
Carla Gerryts, dieetkundige
- Carla Gerryts, dieetkundige
Kies groei bo kritiek en begin leef met doel en balans, sê dieetkundige CARLA GERRYTS. Bou aan jouself van binne én buite. Begin … al gee jy net een tree Dit was ’n reënerige Woensdagmiddag. ...
Alta Strauss, radio-omroeper en motiveringspreker
- Alta Strauss, radio-omroeper en motiveringspreker
Ons kinderlike onskuld gaan te gou verlore en negatiwiteit omring ons hart. Kýk na jou kind en vind weer regtig vreugde in alles!
...“Bid jy al lank dat jou omstandighede sal verander, maar beleef nog nie daardie deurbraak nie? Onthou net, jy kan met God oor alles praat, want Hy is in alles,” het die radiopersoonlikheid BENESCKE JANSE ...