Ep #09: Reik uit en maak ’n verskil in ander se lewens
Die mens is baie self-gesentreerd. Ons moet leer om op ander te fokus en te dien! Luister wat Liesel Krause-Wiid sê oor die verskil wat ons in ander se lewens kan maak wanneer ons uitreik.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die podsending
Méér podsendings
Lynette Beer
Elke mens het vrese. Ons moet egter nie dat ons vrees ons lamlê nie. Ons moet glo in die talryke beloftes in die Bybel. Luisterna ...
Reandi Grey
Wanneer jy jonk is, kan jy nie wag om groot te word nie. Daar is egter ’n verskil tussen volwasse en oud. Luister wat Reandi ...
Rhona Erasmus
Jy weet nie wat vir jou in die toekoms voorlê nie. Al wat jy kan doen, is om in God te vertrou. Luister wat Rhona ...