Ep #12 Redes waarom jy slimmer is in jou 30’s

Soos jy ouer word, word jy slimmer. Daar is wysheid met die grysheid. Luister wat Reandi Grey sê oor hoe jy elke lewenservaring en les kan en moet gebeur om daaruit te leer en slimmer te word.

Deel die podsending

Méér podsendings

Lynette Beer

Jy moet kies om jouself te wees. Daar is egter ’n vrees dat mense jou nie sal aanvaar nie. Luister na Lynette ...

Lynette Beer

Elke mens het ’n definisie van geluk. Dit verskil van mens tot mens. Luister egter wat Lynette Beer sê oor wat geluk ...

Reandi Grey

Aan die einde van die jaar is jy moeg. Maar dis juis nou wanneer jy mooi na jouself moet kyk. Luister wat ...

Scroll to Top