Ep #12 Verander jou lewe van suksesvol na betekenisvol

Jy is dalk suksesvol, maar is jou lewe betekenisvol? Luister wat Liesel Krause-Wiid sê oor dat ons moet kies om ’n betekenisvolle lewe te lei en ’n verskil in ander se lewens moet maak.

Deel die podsending

Méér podsendings

Reandi Grey

Aan die einde van die jaar is jy moeg. Maar dis juis nou wanneer jy mooi na jouself moet kyk. Luister wat ...

Rhona Erasmus

Soms moet jy ’n nuwe rigting inslaan, maar is jy te bang om die eerste en tweede tree te gee. Luister na ...

Lynette-Podsending NovW2 1_result

Lynette Beer

Elke mens het ’n definisie van geluk. Dit verskil van mens tot mens. Luister egter wat Lynette Beer sê oor wat geluk ...

Scroll to Top