Ep #13 God kan jou seer in ’n kunswerk omskep

Almal kry seer. Wanneer jy God toelaat om met jou in seerkry-tye te werk, groei jou karakter. Luister wat Liesel Krause-Wiid sê oor seerkry in ons lewe wat God in ’n kunswerk kan omskep.

Deel die podsending

Méér podsendings

Liesel Krause-Wiid

As kind van God moet jy anders lyk en lewe. Jy is dalk in hierdie wêreld, maar jy is nie van hier ...

Lynette Beer

Jy moet kies om jouself te wees. Daar is egter ’n vrees dat mense jou nie sal aanvaar nie. Luister na Lynette ...

Lynette Beer

Elke mens het ’n definisie van geluk. Dit verskil van mens tot mens. Luister egter wat Lynette Beer sê oor wat geluk ...

Scroll to Top