Lizanne du Plessis

Roetine kweek orde en karakter

Dis gewone take soos tande borsel en huiswerk doen wat ’n ma grys hare gee as Boeta bly uitstel, veral as almal in die huis ’n bedrywige program het.

Mense is geneig om weg te skram van roetine af, nogtans het ons almal sekere vaste gewoontes. Ons staan op, trek aan, eet en borsel tande. Jy verrig take of aktiwiteite op dieselfde manier en op min of meer dieselfde tyd van die dag.

My man sit byvoorbeeld elke dag sy sleutel, beursie en selfoon op presies dieselfde plek neer. Dit beteken dat ...

Dis gewone take soos tande borsel en huiswerk doen wat ’n ma grys hare gee as Boeta bly uitstel, veral as almal in die huis ’n bedrywige program het.Mense is geneig om weg te skram van roetine af, nogtans het ons almal sekere vaste gewoontes. Ons staan op, trek aan, eet en borsel tande. Jy...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Help jou kind om selfvertroue te bou wat nie aan prestasie gekoppel is nie. Wys jou kind hoe om eiewaarde te vind in wie hulle ...

Diepgaande geselsies is leer- en groeitye vir almal in die huis. Hierdeur word ouers dinge wys oor wat in hulle kroos se koppe en harte ...

Scroll to Top