Selfs oulike ma’s maak soms foute

Selfs oulike ma’s maak soms foute 

Jy hoef nie tien uit tien te kry vir elke lewenstoets om ma-wees te slaag nie. Ouers maak foute, dis menslik. Jy is klaar ’n goed-genoeg-ma. 

Ander ma’s verstaan jou uitdagings en is ook onvolmaak 

Ouers wil net die beste vir hulle kinders doen en neem daarom voortdurend besluite vir en oor hulle bloedjies. Hierdie besluite maak van babas die jongmense en volwassenes van die toekoms.

Natuurlik wil jy nie foute maak nie. Jy wil alles reg doen, die regte dinge doen en sê wat jou gesin sal opbou. Daar word soveel druk op jou geplaas, deur jouself en ander, om die perfekte ouer te wees.

Ongelukkig, selfs al doen ons die moeite om alles deeglik te oordink, maak ons tog verkeerde keuses. Dit is onvermydelik en vind dikwels plaas op die ingewing van die oomblik. Gewoonlik wanneer omstandighede uitdagend is, jy moeg is of dit doodgewoon een van daardie slegte dae is.

Ma’s doen dom dinge, praat afbrekend, oortree die gewone reëls van goeie maniere, hanteer krisisoomblikke onvolwasse … Én voel dan oomblikke later bitter spyt of onwaardig en of ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Scroll to Top