
Sien jy ervarings – goed en sleg – as positief?
- My storie
- Quanita Adams
Die lewe het al sy goeie en slegte kant vir aktrise QUANITA ADAMS gewys. Daar was opdraandes en afdraandes. Foute en oorwinnings. Maar dit alles het haar op vele maniere gebrei en verander.
Iemand wat my lewe handomkeer kom verander het, is my man Brian. Op papier maak ons glad nie sin nie. Verskil soos dag en nag. Hy is jonk, wit, ’n Amerikaner van Florida af, het ’n doktorsgraad, slim met ekonomie ...
En tog het hy hierdie vrou se hart kom sag maak. Voor ons ontmoet het, was ek nogal ’n hardekwas. Die rede was ’n tien jaar lange verhouding wat baie sleg vir my menswees was. Dit het my broos en op my hoede gemaak.
Ná die eerste ontbyt saam by ’n restaurant was die koeël deur die kerk …
Ek wou nog die beursie uithaal, toe dring hy daarop aan om te betaal. Hierdie eenvoudige gebaar was so verrassend anders as waaraan ek gewoond geraak het.
Wie sou ooit kon dink daar is iemand wat vir ’n slag vir my wou sorg? ’n Persoon wat sê: “Shame, ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Dr. Serahni Symington, spelterapeut en Voelgoed se ouerskap-mentor, gesels oor die ontnugterings van ouerskap, haar werk met kinders en ook die draaiballe wat ma’s elke ...
MIA SLABBERT is ’n gesoute joernalis, ma, sakevrou en aanbieder van Grootplaas. Sy het op haar lewenspad al ’n paar lesse geleer en wonderwerke beleef. ...