Karien Basson [Oudio+Video] Vasbyt Woorde Maak seer

Verandering is nie ‘n slegte konsep nie

Wanneer jy ’n besluit neem en jou hart draai om ’n werklike ommekeer te bring in jou manier van praat, houding, denkwyse of selfs jou benadering tot mense, gaan diegene om jou dit dadelik agterkom.

Het iemand al ooit vir jou gesê: “Jy het verander.” Voordat jy onseker begin watertrap en skuldig wonder wat hulle bedoel, kom ons kyk na die raad wat die Bybel vir ons hieroor gee.

2 Korintiërs 5:17 sê: Daarom, as iemand in Christus is, is hy ’n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het ...

Wanneer jy ’n besluit neem en jou hart draai om ’n werklike ommekeer te bring in jou manier van praat, houding, denkwyse of selfs jou benadering tot mense, gaan diegene om jou dit dadelik agterkom.Het iemand al ooit vir jou gesê: “Jy het verander.” Voordat jy onseker begin watertrap en skuldig wonder wat hulle bedoel,...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Ons voel maklik ons is nie goed genoeg nie en dat ons meer kan doen. Tog het ons nie ’n selfdoengodsdiens nie, want alles gaan ...

As bekommernis aan jou knaag of as jou hart swaar voel, moenie begin kla of jou eie planne beraam nie. Begin net bid! Moenie moed ...

Scroll to Top