Die Belangstellingsbepaler deur die Noordwes-Universiteit (NWU) is ’n gratis aanlyn hulpmiddel wat leerders help om hul belangstellings te verken en moontlike studierigtings te ontdek wat by hul persoonlikheid, talente en loopbaandoelwitte pas.
Méér artikels
Ons almal het as kinders gedroom oor wat ons eendag wil word. Potchefstroom Akademie help jou om te besef dat dit wat jou toe geïnteresseer ...
Leierskap in die eiendomsbedryf gaan oor visie, integriteit en mense. Drie vroulike leiers by Gary Mann Estates deel hul insigte oor toonaangewende leierskap. Micaela Mann, ...