[VIDEO] Jy moet leer om regtig te luister!

Die huwelik is soos ’n legkaart met honderde stukkies. Een stuk wat die hele prentjie kan bederf, is destruktiewe kommunikasie. Ons weet mos hoe belangrik dit is om dinge uit te praat, of hoe?

Ons ken almal die reëls: dat ons mekaar moet respekteer, ons tong in bedwang moet hou en nie ’n probleem onder die mat moet invee nie. As dit maar so maklik was! Duisende paartjies sukkel om by hierdie basiese reëls te hou.

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die video

Méér video’s

Lynette Beer

[Episode 8 – Video-reeks: Geheime rakende persoonlikheidstipes] [Lynette Beer] Is jy dalk ’n Geruste Groen? Hulle is introverte. Hulle is verhoudingsmense. Hulle sien die glas ...

Isak Burger

[Episode 6 – Video-reeks: Wat die Bybel se oor die lewe na die dood] Jy as gelowige kan glo in die bestaan van engele. God ...

Liesel Krause-Wiid

As bekommernis aan jou knaag of as jou hart swaar voel, moenie begin kla of jou eie planne beraam nie. Begin net bid!

...
Scroll to Top