[VIDEO] Om nie van SALARIS tot salaris te leef nie

As jy aan die einde van die maand niks van jou salaris oor het nie, is jy op pad na moeiIikheid. Hoe gemaak om eerdergemaklik asem haal in die laaste dae voordat dit weer betaaldag is?

Wouter Snyman, die stigter en uitvoerende hoof van die attooh! Groep van Maatskappye, het meer as 30 jaar ondervinding indie finansiëledienstebedryf. Hy het ‘n passie om mense te help om ‘n lewe van ware rykdom te leef. As skrywer spog hy metverskeie topverkoperboeke,

Deel hierdie inhoud:

Meer Video's

Scroll to Top