[VIDEO] Word sterker in jou geloof 

Radio-omroeper ELSA ESTERHUIZEN het drome van innerlike vrede, volkome, innerlike vrede en balans in die lewe. Dit begin alles by geloof. 

Die wonderlike ding van die Here is dat Hy mense oor jou pad stuur. Die regte mense op die regte tyd en elkeen van hulle lewer ’n bydrae tot die geestelike groeiproses wat moet plaasvind.

Hy seën ’n mens met die regte mense, en van die mense is steeds deel van my lewe terwyl ander net daar was vir ’n seisoen. Die feit bly staan, elkeen van hulle het ’n bydrae gelewer.

My geloofsreis duur voort en ek het nog baie om te leer. Soms is ’n mens so behep met die leertjie van sukses wat ’n mens moet klim. Ambisie is baie belangrik, maar dit kan ook baie maklik tot jou ondergang lei as jy nie versigtig is nie.

Wees dus versigtig in daardie opsig en fokus op die regte dinge. Ek doen dit wat ek doen omdat ek lief is vir dit wat ek doen. Dit het nog nooit vir my gegaan oor bekendheid of oor roem nie.

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die video

Méér video’s

Catherine van Heerden

“Stres is ‘n teken dat iets in jou lewe aandag nodig het, kyk wat jy kan verander en neem klein stappe om dit beter te ...

Reynardt Hugo

REYNARDT HUGO, die geliefde dr. Tertius Jonker in Binnelanders, se reis van angs en depressie na verlossing is ’n inspirerende getuienis van geloof en hoop. ...

Prof. Elain vlok

PROF ELAIN VLOK, die stigter van Clover Mama Afrika, se werk is ’n bewys van wat gebeur wanneer iemand hul hart in die diens van ...

Scroll to Top