Wanneer jy... Sukkel met balans tussen werk en gesin

Wanneer jy… Sukkel met balans tussen werk en gesin

Die tyd is lankal verby dat vroue net ‘hard werk’ deur kinders rond te ry. Tans is meer as die helfte van ons land se beroepsmag vroue,” sê die skrywer SALOMÉ COMBRINK.

’n Beroep kan vroue bemagtig en bevry

Die uitleef van ’n beroep bevry vroue van die beperkings wat eeue lank op hulle geplaas is. Daar is ook grootskaalse pogings tot regstellende aksie ten opsigte van vroue se posisie, geleenthede, betaling en leierskapsposisies.

Die situasie in die praktyk is egter nog nie genormaliseer nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Is jy ’n Basiese Minimum Mens (BMM)? Dis iemand wat voel: “Ek is verplig om iets te doen, maar ek is nie lus daarvoor nie ...

Om jou te bekommer, is om angstig te voel. Bekommernisse is nie noodwendig in die werklikheid gegrond nie, maar eerder in jou waarneming en reaksie ...

Scroll to Top