
Wat maak jou lewe die moeite werd?
- My storie
- Crystal-Donna Roberts
Die storms in die lewe het aktrise en aanbieder CRYSTAL-DONNA ROBERTS geleer om elke dag te koester, elke verjaardag met oorgawe te vier, want môre, oormôre is dit dalk verby.
My ouma het altyd gesê dat niks sonder ’n rede gebeur nie. Alles op ons lewenspad het ’n spesifieke doel. Dit gaan nie soseer oor wat met jou gebeur nie, maar hoe dit jou karakter laat groei.
Party krisisse voel sinneloos en onnodig ...
Lesse wat ’n mens liefs op ’n ander manier sou wou leer … maar dan word dit tog ’n motivering om harder te druk.
Om jouself verder te strek, en om agter te kom hoe sterk jy eintlik is.
My pad met borskanker is ’n goeie voorbeeld. Hoekom het dit gebeur? Watse lesse moes daaruit geleer word?
Dis steeds ’n raaisel, maar dit het my perspektief op die lewe verander en verdiep.
’n Noue ontkoming met die dood leer jou om elke dag te koester ...
Om elke verjaardag met oorgawe te vier, want môre, oormôre ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
LIESEL KRAUSE-WIID is ’n passievolle NG Kerk-predikant, bekende spreker en skrywer. Haar lewensreis weerspieël die krag van liefde, omgee, vrygewigheid en geloof. Jy en jou ...
JO BLACK het sy loopbaan van konstruksie na musiek verander, met treffers soos “Voel Jy Die Genade”. Hy deel sy hart en emosies deur elke ...