Artikels

Maak vrede met wie jy is
Sy skitter in die kollig, maar SASHA–LEE DAVIDS is in haar wese eintlik skaam en teruggetrokke. Sy moes leer om vrede te maak met wie ...

Binne was my hart stukkend
“Ongelooflik” is haar gunstelingwoord. Heel toevallig, want radio-omroeper SUCCESS LEKABE het juis ’n ongelooflike lewensverhaal. Uitdagings is steeds daar al leef jy jou droom Dit ...

Om mens se ewewig te vind
Hoe vind ’n mens vrede? LEE-ANN VAN ROOI het geleer dat stilword jou help om jou ewewig – jou vrede, vreugde en innerlike aanvaarding – ...

Is dit tyd om jouself te laat geld?
Haar lewe en werk is in die kollig, maar INGRID PAULUS (VRAAGOM) is eintlik skaam. Dit het alles verander toe sy besluit het om haarself ...

Dit is my doelwit om te groei’
ANNA DAVEL staan elke dag op om al die nuwe geleenthede wat na haar kant toe kom, aan te gryp. Elke nuwe ervaring help haar ...

’n Christen … en trots daarop!
Die sangeres CHARLIZE BERG is passievol lief vir die Here, maar ’n stukkie naïwiteit het haar amper van haar vryheid in Christus beroof. Van kleins ...

Ek is gelukkig met wie ek is
Met een voet in die akademie en die ander in die skoonheidsbedryf het dit KARIEN HENRICO ’n tydjie geneem om gelukkig te wees met presies ...

Weet jy wie jy werklik is?
Aktrise HILDEGARDT WHITES het ’n lang pad gekom. Sy is steeds ’n dromer. Lief om te lag, maar ook dankbaar dat sy haar eie unieke ...

Ek was vir jare ’n partytjiemens
ROZANNE MCKENZIE se hart was stukkend. Sou alkohol die las kon verlig? Dit het tyd geword om te kies. Elke keuse is ’n oomblik wat ...