Is dit tyd om jouself te laat geld?

Is dit tyd om jouself te laat geld?

Haar lewe en werk is in die kollig, maar INGRID PAULUS (VRAAGOM) is eintlik skaam. Dit het alles verander toe sy besluit het om haarself te laat geld ...

Vind die selfvertroue om jou persoonlike stem te ontdek

Dit was ’n soel Sondagmiddag buite op die stoep. Pa Norman se old school-musiek het die ritme aangegee.

Hy sing-sing saam en wieg sy lyf heen en weer. Steek dan vas en hou sy hand uit, daar waar ek hom sit en dophou, en nooi: “Kom dans saam met Pa.” Só het hy my geleer dans.

Ek het in Eersterust in Pretoria grootgeword en skoolgegaan. ’n Stil kind in haar eie wêreld. ’n Regte bleeksiel met haar neus in die boeke en ’n hart wat warm vir die uitvoerende kunste klop.

Die belangstellings was soveel anders as die meeste van die kinders. Dit was eenvoudige maar lekker kinderjare. Ons het nie altyd gekry wat ons hart begeer het nie, maar ons was ’n hegte gesin met baie mooi herinneringe.

Later is ballet ontdek en die besef: hiérmee is ek goed. ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Klein, slim en bekkig. Dís hoe mense vir ELOISE CUPIDO leer ken het. Sy is ’n voorbeeld van hoe om met selfvertroue vol en uitbundig ...

Sy skitter in die kollig, maar SASHA–LEE DAVIDS is in haar wese eintlik skaam en teruggetrokke. Sy moes leer om vrede te maak met wie ...

Scroll to Top