Dit is my doelwit om te groei’

Dit is my doelwit om te groei’

ANNA DAVEL staan elke dag op om al die nuwe geleenthede wat na haar kant toe kom, aan te gryp. Elke nuwe ervaring help haar om te groei.

Terugvoering van die regte mense help met ontwikkeling

Wat my in die oggend laat opstaan, is wanneer iemand ’n konsert bespreek het. Dat ’n organiseerder genoeg vertroue in my gehad het en dat iemand kaartjies gekoop het en my musiek ondersteun.

Dis die wete dat ’n mens ’n verskil kan maak of dat die lewe betekenis het. Sommige dae is dit maklik om met ’n gejubel uit die bed te spring. Ander dae kos dit ’n bietjie meer selfdissipline en wilskrag.

Mense se goedkeuring of kritiek raak my tog. Dit loop nie soos water van ’n eend se rug af nie, maar dit is belangrik om te luister, al is kritiek soms moeilik om te hoor. Mense praat van ’n blinde kol, wanneer ons nie bewus is van sekere foute nie.

’n Paar mense het my al waardevolle terugvoering gegee. Wanneer dit duidelik is dat mense wil help, waardeer ek dit, want dit ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Klein, slim en bekkig. Dís hoe mense vir ELOISE CUPIDO leer ken het. Sy is ’n voorbeeld van hoe om met selfvertroue vol en uitbundig ...

Sy skitter in die kollig, maar SASHA–LEE DAVIDS is in haar wese eintlik skaam en teruggetrokke. Sy moes leer om vrede te maak met wie ...

Scroll to Top