Vertrou God se plan vir jou lewe

Vertrou God se plan vir jou lewe

God het ’n goeie plan. Dit is egter nie ’n stap–vir–stap handleiding vir jou lewe nie. Dit is veel meer as net ’n vaste plan, dit is dinamies!

Jy is deel van God se planne

Alle gelowiges word deur God geroep om as sy mense te leef. Elke mens ontvang ook ’n persoonlike roeping van God wat sy lewe bepaal. Jy is uniek geskik vir God se plan vir die wêreld.

Partykeer is dit moeilik om te verstaan hoekom sekere dinge met jou gebeur. Tog moet ons leer aanvaar dat God jou lewe stuur op ’n manier wat ’n groter doel in die oog het. Glo jy is waar jy nou is omdat God daarmee ’n doel het.

Jou lewe vertoon die besef en voortdurende bewustheid dat wat jy doen, méér is as om net te doen. Jy doen dit vir God. Jy leef nie net nie – jy leef vir God.

Hierdie God-konneksie impliseer dat die lewe nie om jouself draai nie, maar om jou sélf in verhouding met God. Daarom begin jou dag met die vraag: Here, hoe wil ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

“Bucket list” en “You only live once” is gewilde gonswoorde. Maar hoekom? Ons kan niks op aarde misloop waarvoor ons nie in die hemel gaan ...

Deur te bid erken ons die Here se teenwoordigheid in ons daaglikse lewe. Ons kommunikeer deur middel van gebed sodat ons in ’n verhouding met ...

Scroll to Top