Ontbytslaai met quinoa en bessies

Ontbytslaai met quinoa en bessies

5 min. + gaarmaak 1 uur 15 min.

4 mense

250 g aarbeie

250 g rooi druiwe

250 g vars kersies

80 g granaatpitte

80 g makadamianeute

50 g rosyne

handvol vars kruisementblare

Vir die sjokolade-quinoa

1½ k quinoa

3 k warm water

1 t sout

1 e karamelgeursel

1 e kakao

3 e rou heuning

1 t amandelmeel vir garnering

  • Die slaai kan ook saam met Griekse ...
  • Teken aan

    Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

    Registreer

    Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

    Deel die artikel

    Méér artikels

    10 min. + gaarmaak 40-45 min. 6-7 mense Oondgeroosterde mielies maklik gemaak! Probeer hierdie heerlike resep wat die soet geur van vars mielies na vore ...

    Geroosterde groente het natuurlike soetheid en geur soos niks anders nie. Probeer hierdie heerlike Geroosterde blomkool en Brusselse spruite resep vandag nog. BESTANDDELE   1 groot ...

    1. Was al die vrugte en sit eenkant om droog te word.
    2. Kook die quinoa oor matige hitte totdat al die water verdamp het en die quinoa sag en gaar is. Sit eenkant en laat heeltemal afkoel.
    3. Meng die kruisementblare deur die quinoa en skep dit in ’n slaaibak.
    4. Rangskik al die vars vrugte, rosyne en neute bo-op en garneer met amandelmeel.
    5. Die slaai kan ook saam met Griekse ...

    Teken aan

    Scroll to Top