![Wouter Snyman [Oudio+Video]](https://voelgoed.co.za/wp-content/uploads/2023/05/Wouter_Mentor_Oudio_Video-1024x536.webp)
Verseker jou kind se toekoms
As jy daaroor droom om jou kinders verder te laat studeer, beteken dit jy moet vandag al begin spaar, anders gaan jou drome dalk nooit verwesenlik word nie.
Maak die spaar van studiegeld deel van jou toekomsplan
Ons wil almal genoeg geld hê om ons kinders goed te versorg, en later genoeg hê om hulle ’n geleerdheid te laat kry.
Die eerste plek waar jou kind leer hoe om met geld te werk, is by jou. Deur dit wat jy doen en sê, en ook wat jy vir hulle wys, is hoe kinders leer. Die uitdaging aan jou is om ’n slag mooi na jou geldgewoontes te gaan kyk. As jy gereeld impulsief koop – sonder om eers daaroor te dink – is dit presies wat jou kinders ook gaan begin doen.
Baie mense vra vir my: “Op watter ouderdom kan ek begin om vir my kind sakgeld te gee?” Die oomblik as hy sy eerste roomys self koop, is die tyd reg. Leer jou kind dan om die geldjies wat hy kry, reg te spandeer. ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Die beste tyd om vir aftrede te begin spaar is in jou vroeë twintigs, maar sê nou ek het dit nie gedoen nie, is alles ...
Die realiteit is dat jou geldsake steeds hanteer moet word ná jou dood. Sonder ’n geldige testament verloor jy die reg en beheer daaroor. Sê ...