Wouter Snyman [Oudio+Video]

Bestuur jou digitale bates

Meer as die helfte van mense weet nie wat met hulle digitale bates gaan gebeur as hulle te sterwe kom nie. Dis belangrik om die sleutel tot jou digitale koninkryk aan te gee.

Jy het moontlik onlangs na jou testament gekyk en besluit wat jy wil hê met jou fisiese bates moet gebeur na jou dood. Die interessante vraag is nou: Het jy al gedink aan wat met jou digitale bates moet gebeur? Dalk het dit nog nie by jou opgekom dat jou eBay-, Twitter- of Facebook-rekening ’n bate is nie.

Al jou digitale rekeninge word as bates beskou

Dink vir ’n oomblik aan die inligting wat in hierdie aanlyn rekeninge vervat is en die potensiële waarde wat dit verteenwoordig.

As jy byvoorbeeld ’n fotograaf is, is die meeste van jou kosbare werk digitaal êrens op jou rekenaar gestoor en met ’n wagwoord beskerm.

Die jongste statistiek in Suid-Afrika toon dat daar die afgelope drie tot vier jaar ongeveer R750 000 000 onaangeraak in bankrekeninge lê. Ek weet nie van jou nie, maar ek sal vir seker nie my geld net ...

Meld aan

Meld aan – indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Teken in

Teken gratis in – om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreerd is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Ek het gesmag na die hulp van die Here. Hy het na my toe afgebuig en my hulpgeroep gehoor. Hy het my uitgetrek uit die ...

Fiksheidskenner, BIANCA VAN RENSBURG, glo jy moet fiks wees in elke aspek van die lewe om gesond én gelukkig te wees, en jou volle potensiaal ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!