Self MENTORS

Redakteurskeuse |

Self MENTORS

Jý is verantwoordelik vir jou eie geluk. Mense kan jou inspireer, maar slegs jy kan jouself motiveer. Vermy daarom diegene wat jou gedagtewêreld kan vergiftig! ...

Daar is 7,5 miljard mense op aarde, tog praat ’n mens die meeste met jouself. Die meerderheid mense doen dit deur hulle gedagtes. Dit word ...

Jy kan gelukkig wees. Jy moet dit net vir jouself kies en dit uitleef! Soms loop ons die risiko om die geluk op ons daaglikse ...

Nuutste video’s

Lucia Dramat

Ons bly soms stilstaan by wie ons was. Ons laat ons nie toe om te groei nie. Maar soos die tyd verbygaan en ’n mens ...

Lynette Beer

Een trauma wat niemand gespaar word nie is om geliefdes aan die dood af te staan. Soms kom mense nooit oor die verskriklike hartseer wat ...

Jannie Putter

Hoe getrouer jy aan jouself leef, hoe gelukkiger sal jy wees. Dit beteken om eerlik te wees oor jou sterk en swak punte.

...

Nuutste oudio’s

Ons bly soms stilstaan by wie ons was. Ons laat ons nie toe om te groei nie. Maar soos die tyd verbygaan en ’n mens ...

Hoe getrouer jy aan jouself leef, hoe gelukkiger sal jy wees. Dit beteken om eerlik te wees oor jou sterk en swak punte.

...

Daar is keuses wat ons dikwels onbewustelik maak wat kan bepaal hoe lank en gelukkig ons gaan lewe …

...

Maak kontak

Koop aanlyn

Om e-boeke, oudioboeke, Voelgoed-produkte en méér aanlyn te koop, kliek op voelgoedwinkel.co.za.

Om e-kursusse, video- en oudio-kursusse, video’s, oudio’s en méér aanlyn te koop, kliek op voelgoed-leer.co.za.

Advertensies, promosies en borgskappe

Om op ons webblad, Voelgoed LIVE, nuusbriewe en sosiale media te adverteer, óf om funksies, webinare en podsendings te borg, kontak Bianca Marais (Gauteng) by [email protected] of 084 491 0997, of Helien Gous (Gauteng en Wes-Kaap) by [email protected] of 084 549 2286.

Geborg deur Virseker

Die Voelgoed-webblad word met trots geborg deur Virseker. Vir versekering in jou taal, kliek op virseker.co.za.

Scroll to Top