Lucia Dramat [Oudio+Video]

Geluk is iets wat jy moet kies

Jy kan gelukkig wees. Jy moet dit net vir jouself kies en dit uitleef!

Soms loop ons die risiko om die geluk op ons daaglikse pad mis te kyk, omdat ons wag om daardie groot doelwit te bereik. Jy kan vandag nog gelukkig wees, maar dít is jou keuse.

Geluk is ‘n keuse … iets wat jy moet kies. Baie mense sê, ek wil net gelukkig wees. Ander sê weer, as ek daai werk kry, sal ek gelukkig wees. As ek in ‘n verhouding is, of trou, sal ek gelukkig wees. As ek ‘n huis koop, sal ek gelukkig wees.

Hierdie mense vertraag hulle eie geluk omdat hulle “net gelukkig sal wees” wanneer …

Só loop jy geluk langs die pad mis. Jy hou jou geluk eenkant vir wanneer jy jou doelwit bereik wat jy vir jouself daargestel het. Maar hoekom nie geluk nóú kies nie!

Soms sê mense hulle wil geluk hê, maar kies dit dan nie vir hulleself nie. Jou probleem het soms deel van jou identiteit geword en dit is al waaroor jy praat. Besluit dat jy hierdie probleem nou ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Hoe getrouer jy aan jouself leef, hoe gelukkiger sal jy wees. Dit beteken om eerlik te wees oor jou sterk en swak punte. Wees trots ...

Daar is keuses wat ons dikwels onbewustelik maak wat kan bepaal hoe lank en gelukkig ons gaan lewe … Om ’n huis te koop of ...

Scroll to Top