Ek ken vrees – Elizma Theron
- Wat ek geleer het...
- Elizma Theron
ELIZMA THERON kan sing oor die lief en leed van die lewe, want sy het al self die goeie en die slegte daarvan beleef, deurleef en oorleef ‒ en sterker anderkant uitgekom. Sy het stukkie vir stukkie die lewe begin terugvat ... totdat haar vrees uiteindelik vervang is met vrede en vryheid.
Hoe jy vrees hanteer is jou besluit
Die lewe het al ’n paar opslagballe in haar rigting afgestuur, maar dan slaan sy – sonder om dit vooraf te beplan – ’n kishou terug. Alles uit pure genade.
Deel die artikel
Méér artikels
Elke keer wanneer die lewe haar wil–wil onderkry, besef DESIRÉ GARDNER opnuut hoe dapper sy eintlik is. Haar deurbrake gebeur wanneer sy prakties raak: opstaan, ...
Dis lekker om te sien hoe ons kinders met sterretjies in hulle oë na my kyk. Die hoogtepunt van elke dag is vroegoggend, wanneer die ...
Teken in op Voelgoed se nuusbrief
Kry elke tweede week ons #VoelgoedVrydag-nuusbrief, met artikels, video’s en oudio’s asook inligting oor funksies, vennote, ens.
Oor ons
Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!