Geluk is nie op uitverkoping nie

Geluk is nie op uitverkoping nie

Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee wat jou hart begeer. Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg.

(Psalm 37:4-5)

Geluk woon nie by ’n spesifieke adres of vriendekring nie. Geluk is geen burger van ’n ander land nie. Jy kan dit nie vind wanneer jy eers met vakansie is, of die regte lewensmaat ontmoet, ’n nuwe kar koop of jou doelwitgewig bereik nie.

Jy kan nie geluk waarborg in die flawless weerkaatsing van jou skoonheid wat kunsmatig vir jou glimlag as jy verby die spieĂ«l loop nie. Geluk kan nie gekoop, verruil of onderhandel word nie. Dit is nie begrawe in geheime koördinate op ’n roetekaart van jou hart nie.

Geluk is ’n gratis geskenk van God, dit lĂȘ oopgestrek in die skatkamers van sy liefde, genade en vergifnis. Jy kan jou hand uitsteek en daaraan vat, dit vir jĂłĂș vat, want dit was lankal reeds joune. En tog, jy is altyd huiwerig, bang jy brand jou hand as jy aan die blink van sy liefde vat. Jy wil nie jou klatergeluk prysgee nie, ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

MĂ©Ă©r artikels

Slegte mense het geen begrip van wat reg is nie … Liewer arm wees en eerbaar lewe as oneerlik lewe en ryk wees. (Spreuke 28:5-6) ...

Wees nugter, wees wakker! Julle vyand, die duiwel, loop rond soos ’n brullende leeu, op soek na iemand om te verslind. Bly standvastig in die ...

Scroll to Top