Gestoomde blomkool
5 min. + gaarmaak 15-20 min.
1 heel blomkool
1 heel blomkool
1 e rou heuning
½ t borrie
½ t paprika
½ t woestyn- of pienk sout
¼ t growwe swartpeper
1 e origanum
- Spoel die blomkool af. Plaas in ’n kastrol of stoomkoker met ongeveer 1 koppie water.
- Bedruip met heuning en sprinkel kruie oor.
- Plaas die deksel op en kook 15–20 minute tot gaar.
- Dien dadelik op.
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
10 min. + gaarmaak 10 min. 5-6 sosaties Vir die sosaties ongeveer 600 g skaapvleis in middelmatige blokkies gesny ongeveer 12 sprietuie 6 vye (1 ...
5 min. + gaarmaak 10 min. 2 mense 1 t olyfolie 4 snye brood Vir die eiermengsel 6 eiers 1 t woestynsout of pienk sout ...