Hoe hanteer ’n mens moeilike tye?
- Wat ek geleer het...
- Demi Lee Moore
Om in jou dertigs te moet koebaai sê vir die lewe, enkele weke ná ’n verdoemende maagkanker-diagnose, is darem bitter jonk. En so onbegryplik.
Dit bly moeilik om te verstaan hoekom pa Herman moes gaan ...
“As Pa maar net nog hier was, hoe anders sou dinge gewees het ...” Vir jare lank is daar elke dag hieraan gedink.
Veral op skool en aan die begin van my loopbaan. Dit was ’n daaglikse wens: dat my pa die man kon ontmoet met wie ek eendag gaan trou.
Deel die artikel
Méér artikels
Elke keer wanneer die lewe haar wil–wil onderkry, besef DESIRÉ GARDNER opnuut hoe dapper sy eintlik is. Haar deurbrake gebeur wanneer sy prakties raak: opstaan, ...
MINKI VAN DER WESTHUIZEN se positiewe ingesteldheid is vasgemessel deur ’n paar lesse wat sy vandag met oortuiging leef. Wees positief en sien die goeie ...
Teken in op Voelgoed se nuusbrief
Kry elke tweede week ons #VoelgoedVrydag-nuusbrief, met artikels, video’s en oudio’s asook inligting oor funksies, vennote, ens.
Oor ons
Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!