Hy sál vir jou uitkoms gee!

Hy sál vir jou uitkoms gee! 

Maar moenie net aan die vroeëre dinge dink en by die verlede stilstaan nie. Kyk, Ek gaan iets nuuts doen, dit staan op die punt om te gebeur, julle kan dit al sien kom ... (Jesaja 43:18-19) 

Voel dit dalk vir jou jy is in ’n doodloopstraat en daar is geen toekoms, geen hoop op ’n nuwe werk, beter huwelik of sinvoller verhouding nie? Al plek waar jy nou nog ’n heenkome kan vind, is saam met Job op die ashoop waar jy ongesteurd jou wonde kan krap.

Moenie moedeloos raak nie, ...

Maar moenie net aan die vroeëre dinge dink en by die verlede stilstaan nie. Kyk, Ek gaan iets nuuts doen, dit staan op die punt om te gebeur, julle kan dit al sien kom … (Jesaja 43:18-19) Voel dit dalk vir jou jy is in ’n doodloopstraat en daar is geen toekoms, geen hoop op ’n...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Ek dink oor die dae van die voortyd, oor die ou, ou jare. Ek wil dink aan my snarespel in die nag, wil peins met ...

Hoor tog my gebed, Here, luister na my hulpgeroep; moet tog nie koud staan teenoor my trane nie, want ek is net op u beskerming ...

Scroll to Top