Ja, jy kan... Moed hê om risiko’s te neem

Ja, jy kan… Moed hê om risiko’s te neem

Dit was dalk in die verlede moontlik om by punt B uit te kom sonder om risiko’s te neem. Maar in die toekoms sal ons meer kanse moet begin vat, sê KOBUS NEETHLING.

Wees dapper genoeg om onsekerhede aan te durf

Baie van ons bekommernisse oor die toekoms kan verbind word met die verlede. Die dinge wat jy gedoen of gesê het, of nié gedoen of gesê het nie, kan jou ry.

Die spanning wat jy ervaar, het te doen met die gevolge hiervan op jou toekoms.

Dit was dalk in die verlede moontlik om by punt B uit te kom sonder om risiko’s te neem. Maar in die toekoms sal ons meer kanse moet begin vat, sê KOBUS NEETHLING.Wees dapper genoeg om onsekerhede aan te durfBaie van ons bekommernisse oor die toekoms kan verbind word met die verlede. Die dinge wat...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Kies waardes wat by jóú pas! LIZETTE VOLKWYN verduidelik hoe om kernwaardes te kies wat reg is vir jou, jou lewe weerspieël en jou besluite ...

Vind uit wat vir jou belangrik is! ARMAND KRUGER leer jou hoe om jou kernwaardes te verstaan en te gebruik om ’n gelukkiger, meer vervullende ...

Scroll to Top