Om bekwaam en produktief te wees is nie genoeg nie. Jy moet elke dag effektief wees om die beste uit elke 24 uur te haal. Sê nou jy is baie doelgerig op pad, maar jy stuur op ’n afgrond af? Jy kan in die heel beste viertrekvoertuig sit, met ’n aan-die-brand-enjin waarvan al die silinders...

Eksklusief vir Voelgoed-vriendinne!

Voelgoed-vriendinne kry weekliks eksklusiewe artikels, video’s en oudio’s!
Plus gratis e-boeke, e-tydskrifte en kursusse, 50% afslag op events en aanlyn inisiatiewe, unieke ledevoordele en méér.

Sluit aan!

Reeds 'n lid? Teken hier in