‘Kry jou vreugde terug deur dankbaar te wees’

Kry jou vreugde terug deur dankbaar te wees

CAROLINE–GRACE BRÜSSOW weet ware vrede en geluk lê daarin om te leef volgens wat God van haar dink.

Vind geluk deur ‘n positiewe impak te maak

Skool was ’n vormingsplek waar sommige onderwysers en kinders jou spot en kritiseer.

Maar ook ’n plek van ontferming, waar ’n handjievol leerkragte met sagte oë en deernis na my gekyk het. Mense wat die potensiaal in die dromer kon raaksien. Wat my kon help om my voete te vind en uiteindelik te blom in die rigtings waarvoor ek wél aangelê was. Nie wiskunde, skeinat of biologie nie, maar dans, sang, drama, kuns en kultuur.

Die invloed van ander mense op iemand se lewe is ongelooflik. Vandag is ek bly oor elkeen se rol, want dit was nodig vir my reis tot hier. Dit het my gevorm as mens: ’n persoon wat lojaal, liefdevol, positief en vol begrip is. Maar ook sterk en ’n vegter is. Iemand wat weet wie sy is en wat sy uit die lewe wil hê.

Van die waardevolste lesse het ek dus reeds vroeg in die lewe geleer. Soos om ...

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

“Wat ook al gebeur, Hy is met my” Op sangeres RIANA NEL se geloofspad was daar al baie op- en afdraandes. Sy stap dit dapper ...

Vir die onbekende is ZOË BROWN nie bang nie. Inteendeel, passie, toewyding en selfdissipline help haar om berge te versit. Vir haar is die lewe ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!