Watter les wil die lewe jou leer?
- Bekendes
- Tracey Lange
In elke oomblik is ’n les vir groei. Só het geliefde TV–aanbieder TRACEY LANGE geleer om die lewe se groot oomblikke ten volle aan te gryp.
Belangrike lewenslesse word uit nuwe ervarings geleer
Tracey, jou persoonlikheid word gemors in hierdie kantoor.”
Op 22, toe ek by ’n regsfirma en ontwikkelaar gewerk het, het die direkteure gereeld hierdie opmerking gemaak. Ander mense ook.
Op ’n dag hoor ek toe van aanlegtoetse wat gedoen word, en kort voor lank sit ek in die stoel voor Liz-Mari Lombard, ’n beroepsvoorligter.
Liz-Mari het die toetsuitslae só gekyk, toe vir my gekyk, en die deurslaggewende vraag gevra: “Het jy al ooit ’n loopbaan in die media oorweeg? Dalk as ’n joernalis. Óf op TV, radio?”
Dit was ’n oomblik wat die koers van my lewe verander het, ’n gevoel laat posvat het van: “Wat as ...? Wat sal gebeur as ek waag om ’n kans te vat?”
Ek het daar weggestap en ’n lysie opgestel van al die moontlike mediaberoepe wat interessant geklink het. Ook rondgesoek op die internet en ...
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
“Wat ook al gebeur, Hy is met my” Op sangeres RIANA NEL se geloofspad was daar al baie op- en afdraandes. Sy stap dit dapper ...
Vir die onbekende is ZOË BROWN nie bang nie. Inteendeel, passie, toewyding en selfdissipline help haar om berge te versit. Vir haar is die lewe ...